Wat gaan 7de Laan se Altus vir Valentynsdag doen?

Deur Herman Lensing, SARIE - Februarie 2010

Wat eet Heino (Altus in 7de Laan) en sy vrou, BeauAnn -hulle's pasgetroud! - op Valentynsdag?

Wie gaan kook?
Die sjef in die restaurant!

As jy enige romantiese ete vir BeauAnn kon berei, wat sou dit wees?
Iets ligs soos 'n baie lekker slaai met roket, bronkors, aarbeie, kersietamaties, ens. Met lekker soet gekonsentreerde balsemasyn (balsamic reduction). En báie 70%-sjokolade vir nagereg!

Loop die pad na jou hart deur jou maag?
Beslis nie. Met 'n Franse ma was lekker kos nog altyd die norm. Maar goeie geselskap bly altyd baie spesiaal.

Gee jy nog rooi rose, of wat is jou idee van romanties wees?
Rooi rose is overrated. 'n Mooi bos gemengde blomme, 'n dag by 'n goeie spa en 'n romantiese ete by ons gunsteling-restaurant.

Klik hier vir 'n heerlike 3-gang-Valentyns-spyskaart

Verwante artikels

  • '7de Laan' se Matrone oor 10 jaar in die Laan

    '7de Laan' se Matrone oor 10 jaar in die Laan

    SARIE - April 2010 | Kommentaar: 7

    Almal ken die formidabele Matrone wat deesdae in 7de Laan (in die SABC2-sepie) se boekwinkel werk. Maar wat het 7de Laan die afgelope tien jaar vir die aktrise Annelize van der Ryst beteken?

  • Die ewige romanse

    SARIE - Februarie 2004

    Die laaste plastiek-engel is skaars ashoop toe en winkelsentrums kreun reeds onder harte, linte en blomme. Met ’n heelal se pienk en rooi word die koorsigheid aangejaag en allerhande bestrikte twak verkwansel in die naam van liefde.

  • Jou romantiese fliek-lys - ons Facebook-fans sê

    Jou romantiese fliek-lys - ons Facebook-fans sê

    SARIE - Februarie 2010

Kommentaar

Web Development by FormFunction