Wat jy nie van Diaan (Paula van 7de Laan) geweet het nie . . .
Foto’s: Phyllis Green Galery
Sy’s skaam, gek oor kos, raak vies wanneer iemand popcorn in die fliek kou en glo daar is spoke.
En dís beslis nie Paula van der Lecq, daardie loskop, bedorwe blondine in 7de Laan nie, maar wel Diaan
Lawrenson, die aktrise wat al ses jaar lank die rol van “mode-, skoonheids-, boeke- én sosiale redakteur” van die Hillside Times speel.
Hier's 5 dinge wat jy nie van Diaan geweet het nie . . .
1. Sy hou niks van inkopies doen nie.
2. Daar’s bottels en bottels vitamiene in haar kleedkamer.
3. Sy snorkel graag terwyl Jody visvang of duik.
4. Haar vriende noem haar Didi en by die ateljee is sy “D”.
5. Sy vrees dat sy nie goed genoeg is nie.
Besoek ook www.jesterproductions.co.za - Diaan en sanger-akteur Jody Abrahams se produksie-maatskappy.
Klik hier vir die nuutste in 7de Laan.
- Hare Deidre
- Grimering Deidre
- Plek Franz Gräbe Flower Couture
Verwante artikels
-
Clara in 7de Laan
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 5
Fanie Cronjé knoop 'n kort geselsie aan. Ja!
-
Diaan: Só het ek my lyf teruggekry ná my baba
SARIE - Januarie 2011
’n Vrou se lyf is ’n wonderwerk. Ek was mal oor my groot pens wat rek en strek soos dit plek maak vir my en Jody (Abrahams) se baba en ek het elkeen van die 23 kg wat ek aangesit het, geniet.
-
Eerste foto's! Diaan Lawrenson (Paula van 7de Laan) en haar engelkind, Olivia Rose
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 21
Weg is Paula, 7de Laan se sosiale vlinder. Al wat jy deesdae raak sien as jy na Diaan Lawrenson kyk is die sagte gloed wat moederskap haar gee.
-
Eksklusief! SARIE kuier by Diaan en haar nuwe baba - foto's
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 7
Diaan Lawrenson (7de Laan se Paula) en haar verloofde, Jody Abrahams, het vanoggend spesiaal vir SARIE saam met hul pragtige babadogter, Olivia Rose, geposeer.
-
Paula (Diaan Lawrenson) se baba is hier - foto's
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 16
Klein Olivia Rose is 8 Julie 2010 om 8h13 gebore.
-
Paula groet eers die Laan
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 1
Diaan Lawrenson is nie net aktrise nie. Sy's ook toneel- en filmvervaardiger.
-
Prag-foto-album: Diaan en kleine Olivia
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 4
Weg is Paula, 7de Laan se sosiale vlinder. Al wat jy deesdae raaksien as jy na Diaan Lawrenson kyk, is die sagte gloed wat moederskap haar gee.
-
Skaamheid – dit hoef jou nie te pootjie nie
SARIE - Julie 2008
Jy’s altyd die een wat by ’n partytjie agter die potplant skuil. Hoe natuurlik is dit? En hoe keer jy dat jou skaamheid jou laat struikel?
-
Wat doen Diaan Lawrenson (Paula van 7de Laan) nou?
-
’n Ster het geland . . . Paula!
SARIE - Mei 2008 | Kommentaar: 1
Die lewe as ’n sepiester is glansryk, maar nie altyd maklik nie. As jy dan boonop ’n verhouding het waaroor mense práát ... Maar Diaan Lawrenson glo dit het haar en Jody Abrahams se liefde net versterk


















Kommentaar
Marinda Ridgard het gesê:
Paula is my rolmoedel ek is mal oor haat sy gee my nuwe krag my hele kamer is vol van haar my boeke ek ht n muur coelage van haar so ja ek is mal oor haar ampet net soos sy as ek in Prieska kom dan se hamal AIAI hier kom Paula alweer.... Paula van der Lecq mode soesihale lewenstuil en n tupie cenisecwa..
8ste Apr. 2012, 15:38Mina het gesê:
Ag asseblief laat Paula en Altie nou finaal bymekaar uitkom, dit maak die liefde hartseer en onmoontlik en met die liefde is alles so mooi en moet nie onbereikbaar wees nie.
11de Jun. 2010, 13:03Wilna Höhne het gesê:
Diaan en Jodie, ek het julle leer ken deur T.Rosie (my liewe vriendin). Ek weet hierdie geskenkie gaan vir julle net vreugde, en liefde verskaf. Dit is so dat ons Paula gaan mis, maar vir nou het sy eers 'n ander seisoen wat sy moet deur gaan en dit is vir Diaan om mamma te wees en die vreugde van moederskap te ervaar. Joedie, baie dankie dat jy so mooi na haar kyk e nou het jy twee poppies om op te pas....... Seen vir julle
11de Jun. 2010, 07:41Christa Bothma het gesê:
Baie geluk met julle baba dogter. Mag sy net vir julle vreugde bring.
10de Jun. 2010, 09:04Elmarie het gesê:
Die laan is nie die laan sonder Paula van der Lecq.
16de Nov. 2009, 13:45Mari-Louise het gesê:
Paula ons mis jou - kom terug toe....
13de Okt. 2009, 16:15Machel het gesê:
7de Laan is nie dieselfde sonder Paula nie :(
22ste Jun. 2009, 12:18vicky het gesê:
Die foto's in "'n ster het geland" is fantasties mooi! Die "look pas haar fantasties!
7de Mei. 2009, 14:24Melinda het gesê:
Paula is 'n inspirasie vir baie! Paula se borrelende persoonlikheid is 'n groot BATE en ek wens sy kan meer mense daarmee aansteek.
5de Mei. 2009, 13:52