Wat jy nie van Robbie Wessels geweet het nie
Foto’s: Phyllis Green Galery
Dis al vier jaar sedert die sanger Robbie Wessels se befaamde (en berugte) supertreffer. Deesdae kyk hy heel anders na musiek. En hier's nog 'n paar ander dinge wat jy nie van hom geweet het nie...
5 dinge wat jy nie van Robbie Wessels geweet het nie
1. Ek het my eerste e-pos op 27 gestuur.
2. Ek geniet Facebook, maar ek opdateer nie my status nie en my profiel is onder 'n skuilnaam.
3. Ek kan ontsteld raak oor dinge as ek op my eie is.
4. Ek is oorsensitief, 80% van die tyd.
5. Ek haat lugverkoelers en ek is gek oor 'n kaggel.
ROBBIE SE GUNSTELING....
KOS Enige hoendergereg met groente. Ek is ook mal oor smoothies en vrugte.
LAND Suid-Afrika, maar ek sal graag weer Holland of België toe wil gaan.
DIER So ver, my varkie wat mak was.
LIEDJIE "Broken" van Lifehouse. "Beautiful in Beaufort-Wes" sal altyd my gunsteling-Afrikaanse liedjie bly.
FLIEK Legends of the Fall
BOEK Raka - die roman van Koos Kombuis
Verwante artikels
-
Arno Carstens: Sy gunstelinge
SARIE Julie 2010
Hy verklap ook dít wat jy nie van hom geweet het nie...
-
Emo Adams verklap...
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 6
Sy liefde vir Afrikaanse musiek het met ’n Steve Hofmeyr-liedjie begin. Vandag praat Emo Adams op die verhoog die universele taal van lag en musiek. Hy verklap sy gunstelinge.
-
Gunstelinge uit Ouma se resepteboek
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 7
Ons het gevra wat jou gunsteling-dis uit Ouma se resepteboek is. Dis wat júlle gesê het + ons gee soortgelyke resepte uit SARIE en SARIE KOS.
-
Ray Dylan se gunstelinge
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 2
Vir baie is hy 'n gunsteling. Hier deel hy sy gunsteling spesiaal met sarie.com-gebruikers.
-
Robbie Wessels het 'n lewe na Leeuloop
SARIE September 2010
Dis al vier jaar sedert die sanger Robbie Wessels se befaamde (en berugte) supertreffer. Deesdae kyk hy heel anders na musiek.
-
Robbie Wessels se diep kant
SARIE - Augustus 2009
-
Robbie Wessels se geur van Kersfees
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 2
-
Robbie Wessels wys sy foto's, vertel hoekom hy oorsee is
SARIE September 2010 | Kommentaar: 1
Dis al vier jaar sedert die Leeuloop, die sanger Robbie Wessels se befaamde (en berugte) supertreffer. Deesdae kyk hy heel anders na musiek.
-
Wat jy nie van Danie Odendaal geweet nie, en sy gunstelinge
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 3
5 dinge wat jy nie van Danie geweet het nie en al sy gunstelinge soos whiskey, Glenn Close en sy gunsteling 7de Laan-akteur
















Kommentaar
lizel het gesê:
ek sal altyd n sagte plekkie vir robbie hê!! hy is stout met n goeie hart!
26ste Aug. 2010, 14:17