Wat jy nie van Zelda la Grange geweet het nie...
Foto’s: Alet van Huyssteen Galery
Jare lank al is Zelda la Grange aan Madiba se sy. Hier verklap sy haar gunstelinge en dinge wat jy nie van haar geweet het nie...
Vyf dinge wat jy nie van Zelda geweet het nie
1. Ek’s nie ’n oggend-mens nie.
2. Ek kan glad nie ruik nie, al van die ouderdom van 12 jaar.
3. Ek staan elke oggend om 04:10 op, so moenie my laat in die aand bel nie asseblief.
4. Ek gee nie om waarin ander mense glo en wat hulle doen nie, solank hulle nie hul geloof en gewoontes op my probeer afdwing nie.
5. Ek is ’n uiters sensitiewe mens en kry maklik seer, al kom dit voor of ek ’n sterk persoonlikheid het en van nature hard is.
Zelda se gunstelinge
KOS Enigiets wat my ma of Madiba se kok voorberei.
DRANKIE Johnny Walker Black Label-whisky en sodawater.
LAND Maldives
BOEK The Monk who sold his Ferrari van Robin S. Sharma
FLIEK Adaptation en The Shawshank Redemption
MOTORFIETS BMW 800GS natuurlik!
OOMBLIK IN DIE FLIEK, INVICTUS Toe die rugbyspelers die kinders in die township leer rugby speel.
‘Madiba het my geleer die kortpad is nooit die regte pad nie’ - Zelda
|
Zelda, Matt Damon en Lori McCreary, een van die vervaar-digers van Invictus, |
![]() |
Lees die onderhoud met Zelda la Grange in die April-uitgawe van SARIE, vanaf Maandag 8 Maart te kry.
Verwante artikels
-
Die fliek Invictus: Madiba magic vir Hollywood
SARIE - Mei 2009 | Kommentaar: 1
Wie kan die gloriedag in 1995 vergeet toe François Pienaar die Wêreld-beker bo sy koplig ná die Bokke se oorwinning oor die All Blacks?
-
Mandela se 46664
SARIE - Augustus 2009
Op Mandela-dag (16 Julie 2009) is die nuwe koper-weergawe van die 46664-armband wêreldwyd bekend gestel.
-
Marguerite Wheatley oor Clint Eastwood en Matt Damon
-
Overtone: SA mansgroep deur Clint Eastwood ontdek
SARIE - Desember 2009
-
Zelda la Grange, Mandela se uitvoerende assistent
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1



















Kommentaar