FOTO Instagram / @karlienvanjaarsveld

FOTO Instagram / @karlienvanjaarsveld

Bekendes

Ons Vrydaglysie: Mooiste broers & susters

As jy dit het, dan het jy dit. Goeie gene is so opvallend soos ’n Vrydag op ’n kalender. Gaan deur ons lysie van die mooiste broers en susters en kyk of jy saamstem. Wie sou jy byvoeg?

In geen spesifieke volgorde nie …

1. Sangers Bobby en Karlien van Jaarsveld

FOTO: Instagram (@karlienvanjaarsveld)

FOTO: Instagram (@karlienvanjaarsveld)

2. Model Mias van der Westhuyzen en sy broer, Reini van der Westhuyzen

FOTO: Instagram (@reini_vd_west)

FOTO: Instagram (@reini_vd_west)

3. Sanger Beyoncé & Solange Knowles

4. Model Katryn Kruger en haar broer, Albert Kruger

FOTO: Instagram (@thealbertkruger_)

FOTO: Instagram (@thealbertkruger_)

5. Rugbyspeler Jean en sy broer, André-Louis de Villiers

FOTO: Minette de Villiers

FOTO: Minette de Villiers

FOTO: Instagram (@andretheyogi)

FOTO: Instagram (@andretheyogi)

6. Die aktrises Dakota en Elle Fanning

DAKOTA-ELLE-FANNING-W-COVER

8. Die aktrise Lupita Nyong’o en haar broer, Peter

9. Die tweeling en kunstenaars Marco en Marcel Spaumer

FOTO: Instagram (@marcospaumer)

FOTO: Instagram (@marcospaumer)

10. Rugbyspelers Jesse en Dan Kriel

FOTO: Instagram (@jessekriel15)

FOTO: Instagram (@jessekriel15)

11. Akteurs Chris en Liam Hemsworth

12. Kunstenaars Emo en Loukmaan Adams

FOTO: Willem Lourens

FOTO: Willem Lourens

13. Modelle Gigi en Bella Hadid

14. Nataniël en sy broer, Erik le Roux, en suster, Madri Le Roux-Moriz

FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Johan Wilke

FOTO: Johan Wilke

15. Chad Le Clos en sy broer, Jordan

FOTO: Instagram (@chadleclos92)

FOTO: Instagram (@chadleclos92)

16. Die modelle Cara (middel), Poppy (regs) en hul suster, Chloe Delevingne

17. Aktrises Rooney en Kate Mara

18. MasterChef se Seline en Leandri van der Wat

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

19. Akteurs James en Dave Franco

20. Akteurs Jake en Maggie Gyllenhaal

Lees ook: