Op die rooi tapyt

  • Grammys vs Oscars: Kies jou voorkoms vir Valentynsdag

    Grammys vs Oscars: Kies jou voorkoms vir Valentynsdag

    SARIE Februarie 2012

    Dis die seisoen vir Hollywood-toekennings! Die silwerdoeksterre het húl groot aand – die Oscars – en die musikante 
hulle s’n – die Grammys! Net soos die gehore verskil, só verskil die voorkomste. Kies jou gunsteling vir jóú Valentynsaand uit en vertel ons daarvan op Facebook en Twitter.

  • Rooitapyt-glans by die première van die fliek Semi-soet

    Rooitapyt-glans by die première van die fliek Semi-soet

    SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 4

    In die romantiese komedie Semi-soet speel Anel Alexander die rol van werkolis Jaci van Jaarsveld. Sy  probeer alles in haar vermoë doen om te keer dat die advertensiemaatskappy waarvoor sy werk oorgeneem word deur ’n genadelose sakeman,  ‘The Jackal’, gespeel deur Nico Panagio. Natuurlik moet hul paaie op ’n manier kruis en dis vanselfsprekend dat daar liefde in die lug gaan wees. En ’n gelukkige einde!

  • Golden Globes: Ons gunsteling-rokke

    Golden Globes: Ons gunsteling-rokke

    SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 7

    Die 69ste Golden Globe-toekennings is gister (15 Januarie 2011) in Los Angeles gehou. Ons modedirekteur, Chris Viljoen, wys sy gunsteling-rokke. Meryl Streep het elegant en gemaklik gelyk in haar klassieke rok – beslis 'n wenner!

  • Platteland, die movie is uiteindelik hier!

    Platteland, die movie is uiteindelik hier!

    Kommentaar: 7

    Platteland , die 'breinkind' van Sean Else en Deon Opperman se premiere is gisteraand in Pretoria gehou. Dit gaan  oor 'n boervrou wat byna als verloor en van voor af op haar eie moet begin en die twee hoofrolle word deur Bok van Blerk en Lianie May vertolk. Steve Hofmeyr speel die rol van die booswig, Mike Ferreira. Daar is 'n hele paar "sangers wat hulle lyf akteur hou" soos Karlien van Jaarsveld, Jay en Vaughn Gardiner. Hier is die sterre op die rooi tapyt.

  • Skitter-bylaag glansryk bekend gestel in Pretoria

    Skitter-bylaag glansryk bekend gestel in Pretoria

    SARIE Oktober 2011 | Kommentaar: 2

    Skitter, SARIE se jaarlikse prag-juweel-en-weeldegids, is onlangs tydens 'n glansryke skemerkelkie-geleentheid by Rovos Rail in Pretoria bekend gestel. Die gaste is deur Skitter se redakteur, Kerese Thom, verwelkom terwyl almal die heerlike canapés saam met Desiderius Pongracz MCC, Graham Beck-wyne en verskillende whiskies van Jameson Select Reserve geniet het. Lindt het vir die heerlike sjokolade gesorg.

  • VIDEO: SARIE TV op die rooi tapyt by die Emmy's

    VIDEO: SARIE TV op die rooi tapyt by die Emmy's

    SARIE September 2011

    Rooi was die warmste modekleur by die Emmy's. Hugh Jackman gesels oor sy nuutste fliek en Pippa Middleton trek aandag by die Londen Modeweek. Geniet!

  • Ons gunstelinge by die 2011 Emmy Toekennings

    Ons gunstelinge by die 2011 Emmy Toekennings

    SARIE September 2011

    Die modespan hier by SARIE is noukeurig deur al die rokke wat gisteraand op die rooi tapyt verskyn het en dié was ons Emmy-gunstelinge.

  • Rokerige oë 'n wenner by die 2011 Emmy-toekennings

    Rokerige oë 'n wenner by die 2011 Emmy-toekennings

    SARIE September 2011

    By vandeesweek se 2011 Emmy-toekenningsgeleentheid was daar een besliste grimeerwenner op die rooi tapyt: die rokerige oog

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7

Web Development by FormFunction