Brad Pitt en Angelina Jolie FOTO Bryan Crowe / ©A.M.P.A.S

Op die rooi tapyt

Al die rokke by die Oscars

Dit was weer ’n aand vol swier en glans wat net die Oscars kan oplewer. Hier is foto’s van die sterre op die rooi tapyt.

Ons maak later ons mode-redakteur, Amaria Carstens, se keuse vir die 5 mooiste én 5 lelikste rokke bekend – hou SARIE.com dop!  Tot dan wil ons weet watter rok jý dink is die mooiste. Kyk na die rokke HIER en skryf in vir die kans om ’n 3-maande digitale intekening op SARIE te wen.

(klik op die foto om te vergroot)

Onthou om jou sê te sê oor wie se rok die mooiste is en WEN! Klik HIER!