FOTO: Beyoncé (Instagram)

Op die rooi tapyt

Beyoncé se deursigtige rok – JA of NEE?

Die rooitapyt-seisoen is hier en dit beteken die inspirerende aandrokke (asook dié wat nie so mooi is nie!) is volop. Onlangs het Beyoncé ’n deursigtige rok gedra en ons wil hoor: dink jy sy wys ’n bietjie te veel?

Deursigtige rokke was verlede jaar groot – en dit lyk of dié trend vanjaar steeds in die mode gaan wees. Maar sommige celebs se deursigtige rokke is baie gewaagd – soos Jaimie Alexander s’n verlede jaar (klik hier vir ’n foto).

Maar nou wil ons weet wat jý dink van Beyoncé se deursigtige rok – is dit ’n treffer of ’n flop?

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Kyk deur ons foto-galerye vir aandrokke van die Golden Globes. Klik hier!