FOTO: Instagram @catdeeley

FOTO: Instagram @catdeeley

Op die rooi tapyt

Cat Deeley se swangerskapstyl

Swangerskap is ’n wonderlike tyd, maar dis nie altyd maklik om dan ’n pragtige aandrok te kry nie.

Cat Deeley van So You Think You Can Dance het tydens die Emmy-toekennings die naweek haar swangerskapstyl op die rooitapyt gewys – en ons is mal daaroor!

Dié 38-jarige het ’n sexy metaalkleurige Monique Lhuillier-rok vir dié geleentheid gekies. Die Britse Cat is met die Ierse TV-aanbieder en komediant Patrick Kielty getroud – dit is hul eerste kind.

Metaalkleurige items uit die SARIE-winkel binne Spree

(Klik op die foto om te koop)

Screen Shot 2015-09-22 at 10.18.55 AM

Screen Shot 2015-09-22 at 10.19.54 AM

Screen Shot 2015-09-22 at 10.20.38 AM