FOTO: Facebook  International Emmy Awards

FOTO: Facebook International Emmy Awards

Op die rooi tapyt

Christina Hendricks se blou rok – JA of NEE?

Die Mad Men-aktrise Christina Hendricks is bekend vir haar kurwes in ’n beroep waar almal rietskraal is. En dié aktrise weet wat om te aan te trek om haar uurglasfiguur te beklemtoon.

Die 39-jarige aktrise het in ’n onderhoud met die tydskrif Lucky gesê haar geheim om altyd op haar beste te lyk is om klere te kies wat gestruktureerd is en wat haar middel beklemtoon.

En sy het eergister juis dít gedoen in ’n donkerblou Paule Ka-rok. Wat dink jy van haar kurwes in dié rok?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Leer by Christina

Só trek jy jou kurwes aan

FOTO: FASHION Magazine

FOTO: FASHION Magazine

FOTO: FLARE

FOTO: FLARE

Christina Hendriks Harper's Bazaar

FOTO: Harper’s Bazaar

Bronne: Facebook, Lucky en Daily Mail

Lees ook