Op die rooi tapyt

Die modes op die blou tapyt van die kykNET Fiëstas

Dit was Donderdagaand, 5 Maart, kykNET se glansryke Fiëstas-toekennings, en die room van die Afrikaanse teater het geskitter op die blou tapyt … 

Screen Shot 2015-03-07 at 9.15.03 AM

 

Blaai deur die galery vir bloutapytfoto’s

FOTO’S: kykNET Fiëstas-Facebookblad en Channel24-Facebookblad

Kyk na nóg foto’s op kykNET Fiëstas- en Channel24-Facebookblad

Die wenners

  • Beste Akteur Albert Pretorius Die seemeeu en Playland
  • Beste Aktrise Rolanda Marais Die seemeeu en Playland
  • Beste Manlike Byspeler Stian Bam Bloed en rose
  • Beste Vroulike Byspeler Lee-Ann van Rooi Rondomskrik
  • Beste Regie Marthinus Basson Bloed en rose
  • Teaterontwerp Jaco Bouwer Poskantoor en Samsa-masjien
  • Beste Prestasie in ’n Musiekgedrewe Produksie Emo Adams Finding Emo
  • Beste Solo-vertoning Frank Opperman Die Klaagliedere van Ds. Tienie Benade
  • Beste Nuwe Afrikaanse Opvoeding Christiaan Olwagen Dogma
  • Beste Opkomende Kunstenaar Richard September Rondomskrik
  • Beste Prestasie in Klassieke Musiek Braam du Toit Poskantoor
  • Beste Prestasie in Visuele Kuns Gerhard Marx The Garden at Night
  • Beste Musiekproduksie Finding Emo
  • Beste Aanbieding Bloed en rose
  • Gewildste Fees Clover Aardklop
  • Lewensbydrae vir musiek en woordkuns Philip de Vos
  • Lewensbydrae in teater en woordkuns Wilma Stockenström
  • Lewensbydrae in teater en woordkuns Adam Small
  • Lewensbydrae in teater Marius Weyers
  • 50 jaar-herdenking Fleur de Cap Teatertoekenning
  • Bloustoel-toekenning Saartjie Botha

Lees ook HIER meer oor die bekendes se uitrustings