FOTO: Aaron Poole / ©A.M.P.A.S.

FOTO: Aaron Poole / ©A.M.P.A.S.

Op die rooi tapyt

Die skokke en verrassings op die Oscar-rooitapyt

Moderedakteur Amaria Carstens het reeds haar keuse vir die mooiste Oscar-rokke gemaak. Nou kyk ons na daardie rokke wat ons laat kopkrap het.

Kate Winslet

Kate het nog die hele toekenningseisoen veilig gespeel, maar dié Ralph Lauren-rok het net nie gewerk nie.

Kerry Washington

Heidi Klum 

Lily Cole

Whoopi Goldberg

… en haar vreemde juweliersware