FOTO: Gallo Images / Getty Images / Andrew Toth / FilmMagic

FOTO: Gallo Images / Getty Images / Andrew Toth / FilmMagic

Op die rooi tapyt

Emma Watson se broekromp-uitrusting – JA of NEE?

Aktrise Emma Watson het haar lang rok by die huis gelos en dié broekromp-uitrusting vir gisteraand se Time 100-gala in New York gekies. 

By dié geleentheid is Time se keuse vir die 100 invloedrykste mense van 2015 gevier. En Emma Watson was een van hulle.

Die 25-jarige se grys broek het styf gesit met ’n groot romp aan die een kant. Dié interessante silhoeët het wel nie almal se goedkeuring weggedra nie.

Nou wil ons weet … Wat dink jy daarvan?

Hou jy van Emma Watson se rooitapyt-uitrusting?

  • JA
  • NEE
FOTO: Gallo Images / Getty Images / Andrew Toth / FilmMagic

FOTO: Gallo Images / Getty Images / Andrew Toth / FilmMagic

Lees nou