sam_0148
Op die rooi tapyt

Fanie en ander bekendes by die opening van bekende pantomime in Johannesburg – Foto’s

“Robinson Crusoe is die pantomime wat die jaar in die Joburg Teater opgevoer word, en Saterdagaand was openingsaand. Dit was nie net ʼn lekker show nie, daar was ook ʼn paar lekker name op die gastelys. Moet asseblief nie uitgesluit voel omdat jy nie daar was nie. Ek was sommer daar namens jou – en kyk net wie het ek almal raakgeloop.

Tanya van Graan het volgens my die beste gelyk, en ek is seker jy sal saam stem. Sy speel ook die vroulike hoofrol in Robinson Crusoe en deel die verhoog met onder andere Isidingo-ster Kim Engelbrecht en die komediant Marc Lottering.”

Fanie was daar met sy kamera en kyk net wie nóg! (Klik op die galery hieronder vir nog foto’s)

 

Kim Cloete en Terence Bridgett
Kim Cloete en Terence Bridgett Ek saam met André Schwartz
Joey Rasdien en Jill Middlekop Fanie en die kykNET en M-Net-aanbieder Nadia Beukes
Jill Middlekop en Joey Rasdien Ek saam met kyk-NET- en M-Net aanbieder Nadia Beukes
Boki en Idols-aanbieder, ProVerb Elize Cawood, haar man Wilson Dunster, seun Luke
Idols-deelnemer Boki en ProVerb Wilson Dunster en Elize Cawood en hul seun, Luke
Fanie en Kwêla-aanbieder Rozanne McKenzie Ek en Kim Engelbrecht
Fanie en Kwêla-aanbieder, Rozanne McKenzie Ek en Kim. Sy is regtig baie, baie mooi
en boonop nog oulik ook.
Shaeleen Tobin van Coconuts-faam Tanya van Graan
Shaeleen Tobin van Coconuts-faam Tanya van Graan lyk lieflik in groen
  • http://pyaeufaoyxkn.com/ tcjflyiufbi

    dCC9jm wcchetkbcekd, [url=http://gzpqonidtnei.com/]gzpqonidtnei[/url], [link=http://hxhxpjamswco.com/]hxhxpjamswco[/link], http://tkorqflnbwqs.com/