Op die rooi tapyt

Fanie kies: Die 30 mooiste rooitapyt-rokke nóg

Die toekenningseisoen van die afgelope paar weke bereik sy hoogtepunt dié Sondag, 22 Februarie, met die 87ste Academy Awards. Oudergewoonte verwag ons baie glans én asemrowende rokke.

Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, kies sy 30 mooiste rooitapyt-rokke nóg

Van Audrey Hepburn by die Oscars in 1954 (sy het toe Beste Aktrise-beeldjie gewen vir Roman Holiday) tot ons eie goue meisie Charlize Theron …

Charlize Theron

FOTO: Aaron Poole / ©A.M.P.A.S

Angelina Jolie en Brad Pitt

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Taylor Swift

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Camila Alves en Matthew McConaughey

FOTO: Bryan Crowe / ©A.M.P.A.S.

Gwyneth Paltrow

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Lupita Nyong'o

FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S

Hilary Swank (regs)

Grace Kelly

Kyk na die res van Fanie se keuse op Pinterest:

Follow SARIE Tydskrif’s board 30 mooiste rooitapyt-rokke on Pinterest.