Op die rooi tapyt

Fanie woon Klein Karoo-premiére by – FOTO’S

“Wat vir my gevoel het na honderde mense, akteurs, TV-aanbieders, 7de Laan-sterre en sangers het gisteraand letterlik tou gestaan in die hitte by die Killarney Mall. Dit als om die premiére van Klein Karoo by te woon,” vertel Fanie Cronjé.

“Vir my het almal pragtig en gelukkig gelyk. Amalia Uys (7de Laan se San-Mari) het die oorbelle aangehad wat ek vir haar gegee het en Leandie Du Rant se swart polkakol-rok was ʼn treffer. Natuurlik het Donnalee (wat die hoofrol vertolk) gestraal en haar mooi bene afgeshow. Almal was daar!” sê hy.

“Klein Karoo is charming en delightful. Die perfekte romantiese fliekkeuse wat jou gaan vermaak voor, ná én tydens Valentynsdag. Ek het ʼn spesmaas mense gaan baie hiervan hou!” vertel hy.

Van links Bouwer Bosch, Leandie du Randt, Gerdi en Cobus van den Berg, Jorrie van der Walt en metgesel, Tim en Juanli  Theron

Die Klein Karoo-span: Bouwer Bosch, Leandie du Randt, Gerdi en Cobus van den Berg, Jorrie van der Walt en metgesel, Tim en Juanli Theron

Anel en James Alexander

James en Anel Alexander

Pierre en Anzel Breytenbach

Pierre en Anzel Breytenbach

Sisanda Henna en Tim Theron

Sisanda Henna en Tim Theron

Amalia Uys

Amalia Uys

Vervaardigers: Cobus van den Berg, Tim Theron en Jorrie van der Walt

Die vervaardigers: Cobus van den Berg, Tim Theron en Jorrie van der Walt

Kyk die voorprent!