Op die rooi tapyt

FOTO-ALBUM: Rokke by die amfAR-gala

Dit was gisteraand amfAR (’n liefdadigheidsorganisasie van die rolprentbedryf wat vigs-navorsing ondersteun) se gala in Cannes na afloop van die gewilde Cannes-filmfees.

Hier is van die rokke en uitrustings wat ons oog gevang het.

Kendall Jenner in Calvin Klein

FOTO: @amfar

Aktrise, sangeres en model Zoë Kravitz en akteur Jake Gyllenhaal

FOTO: @amfar

Die Franse aktrise Marion Cotillard

FOTO: @amfar

Ontwerper Tom Ford en aktrise Eva Longoria

FOTO: @amfar

Karlie Kloss, die fotograaf Mario Testino, Kendall Jenner, Gigi Hadid en Jourdan Dunn

FOTO: @amfar

Model Gigi Hadid

FOTO: @amfar

Model Karlie Kloss

FOTO: @amfar

Modelle Toni Garrn, Petra Nemcova en Jourdan Dunn

FOTO: @amfar

Modeontwerper en blogger Chiara Ferragni

FOTO: @amfar

Chiara Ferragni

Akteur Adrien Brody en sy meisie Lara Lieto

FOTO: @amfar

Die voorsitter van amfAR Kenneth Cole en model Chanel Iman

FOTO: @amfar

Michelle Rodriguez en die filmvervaardiger Mohammed Al Turki

Leonardo DiCaprio

FOTO: @amfar

FOTO’S: Instagram