Jennifer Lopez by verlede jaar se Oscars 
FOTO: Instagram @theacademy

Jennifer Lopez by verlede jaar se Oscars
FOTO: Instagram @theacademy

Op die rooi tapyt

FOTO’S: Jennifer Lopez se Oscar-rokke

Ons sien so uit na die sterre se rooitapyt-uitrustings by die Oscars.

Net verlede week het Fanie Cronjé, ons styl- en sosiale redakteur, vir ons gewys hoe die vorige wenners van die toekenning beste aktrise sedert 1929 gelyk het

Vandag deel ons foto’s van Jennifer Lopez se uitrustings by die Oscars – vanaf haar eerste verskyning in 1997!

Kyk ook hier hoe het Anglina Jolie gelyk by haar eerste Oscar-seremonie.

Jennifer Lopez verlede jaar in Elie Saab

Richard Harbaugh / ©A.M.P.A.S.

Richard Harbaugh / ©A.M.P.A.S.

Jennifer Lopez in 2012 in Zuhair Murad

JLo in 2010 in Armani Privé

In ‘n Marchesa-skepping in 2007

Kan jy dié groen Rita Watnick-rok in 2006 onthou?

Valentino in 2003

Jennifer het in 2001 Chanel gedra

In 1999 het Jen ‘n Badgley Mischka-rok gekies

Vir Jennifer se heel eerste Oscar-aand in 1997 het sy ook Badgley Mischka gekies