FOTO: Mark Suban / ©A.M.P.A.S.

FOTO: Mark Suban / ©A.M.P.A.S.

Op die rooi tapyt

FOTO’S: Margot Robbie se nuwe haarstyl

Die The Wolf of Wall Street-aktrise Margot Robbie het, soos verlede jaar, haar nuwe haarstyl op die Oscars se rooi tapyt bekend gemaak.

Dié jaar is sy terug blond toe en het haar lang hare vir ’n lang bob (lob) verruil.

Wat dink jy? Verkies jy Margot se donkerkop of haar blonde hare? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Margot in 2014

Margot Robbie FOTO: Bryan Crowe / ©A.M.P.A.S

Margot Robbie FOTO: Bryan Crowe / ©A.M.P.A.S

Margot in 2015

FOTO: Mark Suban / ©A.M.P.A.S.

FOTO: Mark Suban / ©A.M.P.A.S.

Lees nou

Kyk later vandag op SARIE.com vir ons mode-blogger Saartjie se keuse van die mooiste én kopkrap-rokke.

SARIE oscarsVanaand, 23 Februarie: Rooi tapyt om 18:00 op E! Entertainment (DStv-kanaal 124) en die seremonie om 19:30 op M-Net (DStv-kanaal 101).