Anchen Strauss Matriekafskeidrok van die Jaar 2013
Op die rooi tapyt

FOTO’S: Matriekafskeidrok van die Jaar 2013-wenner

Ons soek jaarliks die mooiste matriekafskeidrok. Verlede jaar het Anchen Strauss van Kimberley se rok ons oog gevang. Hier is foto’s van haar wen-rok.

As ’n rok jou persoonlikheid kan beskryf, dan slaag dié rok 100% daarin! ’n Langbeen-meisie met ’n sagte hart soos die sy-chiffon, maar ook ’n vrou wat hou van ’n tikkie bling

- Anchen oor haar rok

 

Nina Swart op ons Februarie 2014- voorblad

 

 

Sien die vollengte foto’s van Anchen se 2-in-1-rok in die Februarie-uitgawe van SARIE-tydskrif – nou op die rakke!