Deoudoné van der Merwe gesels oor nuwe rol in ‘Binnelanders’: ‘Ciska is bang vir niks!’
Aktrise Deoudoné van der Merwe het ’n draai kom maak by Binneland. Sy vertolk die rol van Ciska Nortjé, Nicolette Nortjé (Kate Roothman) se broerskind.