FOTO: Instagram @giulianarancic

FOTO: Instagram @giulianarancic

Op die rooi tapyt

Grammys 2014 – Nóg rokke en ‘trends’

Die Grammy-toekennings sorg jaarliks vir groot pret op die rooi tapyt. Dit is een van die min geleenthede waar die bekendes behoorlik uithaal en wys! Hier is nóg uitrustings van die rooi tapyt.

Klik HIER vir ons keuse van die beste rokke

Klik HIER om nog van die interessante rokke van die Grammys te sien

Die pakke

Musieknote

Katy se Valentino-skepping het ons baie herinner aan Hanna Grobler se rok by die As jy sing-première verlede jaar.

Uitknip-detail

Metaal-kleurige rokke

Frille en valle

Klik HIER vir ons keuse van die beste rokke

Klik HIER om nog van die interessante rokke van die Grammys te sien

10 Interessante feite oor die Grammys

  1. Die eerste Grammy-toekennings is op 4 Mei 1959 gehou.
  2. Die Grammys word beskou as die prettigste van al die toekeningseremonies. Naas die Oscars word dit die meeste op televisie gekyk.
  3. Stevie Wonder hou die rekord vir die meeste Grammys deur ’n solo-kunstenaar – hy het 28 keer gewen.
  4. Sinead O’Connor is die enigste kunstenaar wat die toekenning geweier het. Sy het teen die kommersialisering van dié toekenings geprotesteer.
  5. Elmo (die pop van Sesame Street) het al 3 Grammys gewen.
  6. Kanye West het al 21 Grammys gewen – meer as The Beatles, Barbra Streisand en James Taylor saam.
  7. Alhoewel dit ’n aand vir musiek is, trek die uitspattige modes altyd die aandag.
  8. Quincy Jones is die kunstenaar met die meeste benoemings – 79.
  9. LeAnn Rimes is die jongste wenner op 14 jarige ouderdom. George Burns die oudste op 94.
  10. Dié jaar was daar opspraakwekkende optredes deur Madonna, Jay Z, Beyoncé, Katy Perry, en Lorde.

Addisionele bron: Hello!