FOTO: Dave Benett met vergunning van Matthew Williamson

Op die rooi tapyt

Gwyneth Paltrow se feestelike rok – JA of NEE?

Gwyneth Paltrow het onlangs ’n liefdadigheidsgeleentheid saam met die Britse modeontwerper Matthew Williamson gehou en dié interessante rok vir die geleentheid gekies.

Tydens dié geleentheid is ’n pragtige Kersboom ten toon gestel wat Matthew ontwerp het. Van die versierings is deur top-kunstenaars, akteurs en ontwerpers gemaak. Gwyneth het self een van die versierings ontwerp. Matthew het ook Gwyneth se rok ontwerp.

Nou kan jy jou mening gee – hou jy van haar rok, of nie?

FOTO: Dave Benett met vergunning van Matthew Williamson

FOTO: Dave Benett met vergunning van Matthew Williamson

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Matthew en Gwyneth FOTO: Facebook

Matthew en Gwyneth FOTO: Facebook

Van die versierings op die Kersboom FOTO: Facebook

Van die versierings op die Kersboom FOTO: Facebook

Nóg rokke: Wat dink jy? JA of NEE?

Jaimie Alexander

Jennifer Lawrence

Prinses Charlene

Julianne Moore

Katy Perry

Melinda Bam

Elma Smit

Julia Roberts

Cindy Crawford

Sandra Bullock