FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Op die rooi tapyt

Só het Angelina Jolie se eerste Oscar-rok gelyk

Ons sien so uit om te sien wat die sterre vir die Oscars gaan aantrek. Net verlede week het Fanie Cronjé, ons styl- en sosiale redakteur, vir ons gewys hoe die vorige wenners van die toekenning beste aktrise sedert 1929 gelyk het

Vandag deel ons ’n foto van Angelina Jolie se heel eerste Oscar-uitrusting.

Angie se eerste Academy Award-seremonie was saam met haar pa, Jon Voight, in 1986 toe sy net 11 jaar oud was. En die pêrels en pofmoue was sprekend van die 1980’s.

Angelina het 14 jaar later, in 2000, met haar eie Oscar weggestap vir haar rol in Girl, Interrupted. 

Bron: KIIS

Lees nou