FOTO: Twitter @Paulachowles

Op die rooi tapyt

Só het ons LP’s by die staatsrede gelyk

Dit was gisteraand die staatsrede in die Parlement in Kaapstad en oudergewoonte is die ernstige politieke atmosfeer gebalanseer met die swier van die uitrustings op die rooi tapyt.

News24 was daar en het van die interessante en mooi uitrustings op kamera vasgevang – klik HIER om dit te sien.

Hier is van die uitrustings wat op sosiale media gedeel is