FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Op die rooi tapyt

Hierdie week se rokke – JA of NEE?

Ons het hierdie week 3 interessante rokke gekies – van die aktrise-van-die-oomblik Jennifer Lawrence tot ons eie prinses Charlene van Monaco. Wat dink jy van dié rokke?

Nou kan jy jou mening gee – is hulle rokke ’n treffer of ’n flop?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Jaimie Alexander se gewaagde rok – JA of NEE?

Die relatief onbekende aktrise Jaimie Alexander het al die aandag gesteel by die Hollywood-première van Thor: The Dark World.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Prinses Charlene se saffier aandrok – JA of NEE?

Prinses Charlene van Monaco het ’n saffier aandrok na ’n liefdadigheidsfunksie toe gedra.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Jennifer Lawrence se deursigtige rok – JA of NEE?

’n Nuwe haarstyl én ’n nuwe waaghalsige styl. Jennifer Lawrence eksperimenteer met ’n nuwe styl op die rooi tapyt.

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Jennifer en haar mede-spelers van "Hunger Games: Catching Fire" FOTO: Instagram

 

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!