Jennifer Lawrence in mode-veldtog vir Dior

Op die rooi tapyt

FOTO: Jennifer Lawrence dra wéér Dior

Die première van The Hunger Games: Mockingjay – Part 1 gisteraand in Los Angeles het miljoene aanhangers wêreldwyd in afwagting. Jennifer Lawrence het gestraal in ’n Dior-ontwerp uit sy Herfs-reeks, maar dit is spesiaal vir dié geleentheid korter gemaak.

Die silhouëet van die rok het vele modekenners en kritici verras, maar Lawrence het oudergewoonte dit met flair gedra.

Elizabeth Banks, die oorlede Philip Seymour Hoffman, Liam Hemsworth (onlangs benoem as die wêreld se sexyste man), Woody Harrelson en Josh Hutcherson was saam met Lawrence op die rooi tapyt.

Jennifer Lawrence. FOTO: Getty Images (Jon Kopaloff/FilmMagic)

Jennifer Lawrence. FOTO: Getty Images (Jon Kopaloff/FilmMagic)

Klik hier na ’n video van Lawrence wat vertel van haar grootste vrees!

Kry ‘n soortgelyke styl in die SARIE-winkel binne Spree

rok

Rok van Blackeyed Susan