FOTO: Phyllis Green

Aletté-Johanni en Heinz Winckler

Op die rooi tapyt

Kry jou Mooirivier-rooitapyt-voorkoms

Die sterre het hul beste voet voorgesit vir die première van Mooirivier in Potch dié week.

Kry hul styl in die SARIE-winkel binne spree.

Anel Alexander se sexy rok van Style Republic

Aletté-Johanni se sjiek rok van Ruff Tung

Tim Theron se vrou, Juanli, se lang, stylvolle blou rok van Love by Enzoani

Hykie Berg se Melissa se rok is van Guess

Zetske van Pletzen het dié palmhandsak van Style Republic gekies om haar uitrusting af te rond

Bouwer Bosch het aantreklik gelyk in dié pak van Carlo G

Die jong ster Greg Kriek het mooi gelyk in sy donkerblou pak van C Squared

Kry jou rooitapyt-voorkoms HIER!

Kyk HIER na al die rokke op die rooi tapyt

Lees nou