181771_10150128754378055_531708054_7985321_865495_n
Op die rooi tapyt

Kyk al die SA celebs by Night Drive se première

Die groep gaste is by Latinova opgelaai, in busse vervoer en deur polisie begelei na The Zone in Rosebank vir die eerste vertoning van Night Drive, met Corine du Toit en Chris Beasley in die hoofrolle. Ná die tyd is hulle teruggeneem na Latinova toe, en daar het hulle in skemerkelkie-gewaad en tuxedo’s heerlik partytjie gehou.    

Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, was een van die gaste en sê:

“Corine was natuurlik die ster van die aand, sy het pragtig gelyk!”


Angelique Gerber en Donnalee Roberts was ook daar Kyk net die Night Drive-bus
Nadia Beukes(van KykNET) en metgesel Die pragtige onthaal-area
Christopher
Chris Beasly en Leroy Gopal speel albei in Night Drive
Zuraida Jay en Josh Lindberg

Corine en Boki Ntsime van Idols-faam
  • Marjorie Smit

    Suid Afrika het meer sulke glasgeleenthede nodig. Die jong kunstenaars verdien dit.