Op die rooi tapyt

Liefling, die movie se openingsaand! Ons was daar. FOTO’s

Liefling, die movie met Lika Berning en Bobby van Jaarsveld in die hoofrolle gaan beslis ʼn treffer wees. Die ander spelers sluit in Elize Cawood, Kurt Darren, Anna Davel, Paul du Toit om maar net ʼn paar te noem.

Dit was waarskynlik die gróótste openingsaand van ʼn plaaslike fliek tot op hede. Die kaartjies het spoedig verkoop, en so skaars soos kan kom. Almal, en ek bedoel ALMAL, wou daar wees. Die rooi tapyt was uitgerol en lang, slap limousines het een vir een voor Emperor’s Palace stil gehou. En bekendes was oral te sien. My gunsteling deel in die fliek was die tonele met Lika in Lusern, Switserland -hulle het dit regtig daar gaan shoot!

Kyk net wie’t ek almal raakgeloop…

Elvis Blue en sy vrou voor die kameras
Ek en Brumilda van Rensburg Elvis Blue en sy vrou voor die kameras
André Swartz en Annie Malan Kurt en Dunay
André Swartz en Annie Malan Kurt, sing wraggies “kaptein” in die boot op Hartebeespoortdam. Sy verloofde Dunay Nortje was die aand aan sy sy.
Elvis en sy vrou, Cherize Ingrid Paulis en haar man, Denver Vraagom
Die Idols wenner, Elvis Blue op die rooi tapyt saam met sy vrou Cherize Ingrid Paulis se man, Denver Vraagom het ʼn kamee rol as ʼn kroegman
   
Fanie en RSG-aanbieder, Amore Bekker Anel Alexander, Fanie en Amalia Uys
RSG  aandbieder Amoré Bekker Anel Alexander ek en Amalia Uys – sy het die heel mooiste gelyk
Karlien van Jaarsveld, Bobby se suster Neels van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld, Bobby se suster was ook daar. Sy gaan self volgende jaar in ʼn flliek speel. Dit nogal Steve se dogter. Ek is absoluut mal oor haar oorbelle
Neels van Jaarsveld
Hanna Grobler en Bok van Blerk Anna Davel, Fanie en Adele du Plessis
My gunsteling paartjie, Bok en Hanna Anna Davel speel Kurt se verloofde en hulle sing ʼn duet saam in die fliek. Hier saam met my en Adele Du Plessiss
Jill Middlekop, Paul du Toit en Fanie Ben-G, Angelique Gerber en Fanie

Jill Middlekop en ek, saam met Paul
du Toit,
                                                       Angelique Gerber, haar “man”
hy speel die rol van                                        Ben-G van Niekerk en ek
Lika se broer

 

 

  • Alta Schutte.

    Stunning…..ons eie, eie celebs…….kan nie wag om die fliek te sien nie!!!!!