11110866_658246694280855_1682386295316885693_o
Op die rooi tapyt

Namibiese woestyn en Suid-Afrika treffer by Oscars

Die Oscar-seremonie is nog aan die gang, maar die groot wenner sover is die skoonheid van die Namibiese woestyn en Suid-Afrika!

Mad Max: Fury Road waarin Charlize Theron speel en wat gedeeltelik in Namibië geskiet is, het reeds talle pryse gewen waaronder beste kostuumontwerp, beste redigering (vir die Suid-Afrikaner Margaret Sixel!), grimering en hare, produksieontwerp, klankredigering en klankmenging.

SKERMGREEP uit Mad Max: http://oscar.go.com/

SKERMGREEP uit Mad Max: http://oscar.go.com/

SKERMGREEP uit Mad Max: http://oscar.go.com/

SKERMGREEP uit Mad Max: http://oscar.go.com/

Nie net is die Namibiese natuurskoon ’n paar keer uitgelig nie, ook Margaret Sixel, ’n Suid-Afrikaner, het die beeldjie gekry vir beste redigering op dié fliek. Sy is getroud met George Miller, die regisseur en vervaardiger van Mad Max: Fury Road. 

Kyk hier na haar toespraak

En wat dink jy van Charlize se rok?