Naomi Watts as Diana. FOTO: Gallo Images / Getty Images

Naomi Watts as Diana. FOTO: Gallo Images / Getty Images

Op die rooi tapyt

Naomi Watts se rok by Diana-première: JA of NEE

Naomi Watts moet groot skoene vul in die biografiese film oor Diana (hooffoto: Naomi as Diana). Vir die première het sy ‘n rok gekies van een van Diana se gunsteling ontwerpers Versace.

Naomi het die groot trend hierdie seisoen gevolg: wit. Sy het meer vel gewys as wat die wyle prinses Diana sou, met oop skouers en ‘n lang spleet.

Nou kan jy jou mening gee – is dié rok ‘n treffer of ‘n flop?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons facebook- of Twitter-blad!

Naomi Watts. FOTO: Gallo Images / Getty Images

Naomi Watts. FOTO: Gallo Images / Getty Images