Op die rooi tapyt

Nóg Golden Globe-rokke

Vanjaar se Golden Globes het omtrent interessante rokke opgelewer, want hier in die SARIE-kantoor het ons die meeste nóg gesukkel om saam te stem oor watter rokke treffers en flops was.

Dít wys maar net weer een ding: smake verskil en mode is vloeibaar. Maar styl, dít is een ding wat nooit uit die mode gaan nie … 

Kyk deur ons galery vir nóg Golden Globe-rokke

Margot Robbie

Margot Robbie in Gucci
FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Mila Kunis

Mila Kunis in Gucci
FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Olivia Wilde

Olivia Wilde in Gucci
FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Idris Elba

Idris Elba in Gucci
FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Uma Thurman en Chris Evans

Chris Evans in Gucci
FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Ben Affleck

Ben Affleck in Gucci
FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Robert Downey Jr in Gucci FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Robert Downey Jr in Gucci
FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Helen Mirren

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Cate Blanchett

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Tina Fey

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Sandra Bullock

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Julia Roberts

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Jennifer Lawrence

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Robin Wright

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Lupita Nyong'o

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Michelle Dockery

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Emma Watson

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kry jou Gucci-skepping by Gucci-boetieks in Kaapstad en Johannesburg. Vir meer inligting, kontak 021 421 8800 (V&A Waterfront, Kaapstad) of 011 784 2597 (Nelson Mandela Square, Johannesburg) of besoek www.gucci.com.

Nóg oor die Golden Globes

Die groot wenners van die aand:

Beste Fliek – Drama: 12 Years a Slave | Beste Aktrise (Drama): Cate Blanchett vir Blue Jasmin | Beste Akteur (Drama): Matthew McConaughey vir Dallas Buyers Club

Beste Fliek – Musiekblypel of Komedie: American Hustle | Beste Aktrise (Musiekblyspel / Komedie): Amy Adams vir American Hustle | Beste Akteur (Musiekblyspel / Komedie): Leonardo DiCaprio vir The Wolf of Wall Street

Beste Ondersteunende Aktrise (Fliek): Jennifer Lawrence vir American Hustle | Beste Ondersteunende Akteur (Fliek): Jared Leto  vir Dallas Buyers Club | Beste Regisseur: Alfonso Cuarón vir Gravity

Beste TV-reeks (Drama): Breaking Bad | Best TV-reeks (Musiekblyspel of Komedie): Brooklyn Nine-Nine | Beste TV-fliek of Mini-reeks: Behind the Candelabra

Beste Oorspronklike lied: U2 se lied “Ordinary Love” wat spesiaal geskryf is vir Mandela: Long Walk to Freedom.

Die Golden Globes word vanaand, 13 Januarie om 20:30 op M-Net, kanaal 101 uitgesaai. Sien die volledige lys van wenners hier.

  • Veralda

    wat op die aarde het Emma Watson aangehad – dit lyk soos iets uit ‘n marshall arts fliek.