Monica Bellucci (links) en Lea Seydoux 
FOTO: Dave J Hogan / Getty Images

Monica Bellucci (links) en Lea Seydoux FOTO: Dave J Hogan / Getty Images

Op die rooi tapyt

Nuwe Bond-meisie, Monica Bellucci (51), skitter op rooi tapyt

Op 51 is die Italiaanse aktrise Monica Bellucci die oudste Bond-meisie nóg.

Monica is die nuwe Bond-meisie in die nuwe James Bond-film, Spectre. En volgens mense se reaksie op sosiale media is sy ’n gewilde keuse vir dié ikoniese rol.

Kyk net hoe mooi lyk sy op die rooi tapyt! Va Va Voom!