Op die rooi tapyt

Nuwe teater in Pretoria bekendgestel, kyk wie was daar – FOTO’s

Die Atterbury Property Group is tans besig met die ontwikkeling van 73 000 m² by Lynnwood Bridge. Hierdie uitsonderlike ontwikkeling sluit ‘n West End-tipe teater met 430 sitplekke in, waar die première van ‘n musiekblyspel met Laurika Rauch se musiek, Stuur Groete, op 12 Mei sal open.

Dis ontwerp om ‘n uitsonderlike klassiekekonsertsaal te wees, maar bevat ook die ideale akoestiese ontwerpeienskappe wat hedendaagse uitvoerings en konferensies benodig.

‘n Hele paar bekendes het die geleentheid bygewoon, onder wie Mathys Roets, Jak de Priester, Matthys Maree en Milan Murray.

Gaste het die bou-perseel van die teater besoek. Sien foto’s.

  • agofboyr

    JkxT2X sjzwtjaarqzz, [url=http://sktsfzzixhzm.com/]sktsfzzixhzm[/url], [link=http://hqyuqwuyropr.com/]hqyuqwuyropr[/link], http://smlmnmzkpwnx.com/