Jennifer Lopez 3n Chris Pine. Foto: Michael Yada / ©A.M.P.A.S.

Jennifer Lopez 3n Chris Pine. Foto: Michael Yada / ©A.M.P.A.S.

Op die rooi tapyt

Oeps! Jennifer Lopez dra dieselfde rok as Robert Duvall se vrou

Jennifer Lopez en Robert Duvall se vrou, die Argentynse aktrise Luciana Duvall, het met dieselfde Elie Saab-skepping by die Oscars opgedaag.

Daar is wel klein verskille tussen die rokke. Luciana s’n het meer ’n perske kleur en Jennifer Lopez het haar rok met ’n belt versier.

Richard Harbaugh / ©A.M.P.A.S.

Richard Harbaugh / ©A.M.P.A.S.

Michael Yada / ©A.M.P.A.S.

Michael Yada / ©A.M.P.A.S.

Matt Petit / ©A.M.P.A.S.

Matt Petit / ©A.M.P.A.S.

En die rugkant van die rok is iets om te aanskou.

FOTO: Instagram @theacademy

FOTO: Instagram @theacademy

Kyk later vandag op SARIE.com vir ons mode-blogger Saartjie se keuse van die mooiste én kopkrap-rokke.

SARIE oscarsVanaand, 23 Februarie: Rooi tapyt om 18:00 op E! Entertainment (DStv-kanaal 124) en die seremonie om 19:30 op M-Net (DStv-kanaal 101).