cannes

FOTO Instagram (@blakelively)

Op die rooi tapyt

Ons Vrydaglysie: Die mooiste Cannes-daguitrustings wat jy gemis het!

Vergeet van die rooitapyt-aandrokke, die bekendes moet heeldag uithaal en wys by die 69ste Cannes-filmfees! Hier is 10 bekendes met die mooiste styl, maar moenie dink ons kon by 10 uitrustings bly nie …

Dit is die laaste naweek van Cannes en hoewel ons steeds die hele naweek al die bekendes se rooitapyt-uitrustings gaan dophou, het ons gedink dis tyd om te reflekteer op die mooiste daguitrustings by vanjaar se fees. Wens jy nie ook jy kon dié klere dra nie?

1. Blake Lively

They say it’s good luck if a bird poops on your head. …Clearly I have a hard time getting lucky.

A photo posted by Blake Lively (@blakelively) on

2. Amal Clooney

 

Spotted in #Cannes the beautiful Amal Clooney wearing a silk #rainbow colored Valentino dress. #amalclooney

 

A photo posted by Valentino (@maisonvalentino) on

8 gewoontes wat haarkenners wens jy wil breek

3. Kirsten Dunst

4. Kristen Stewart

Ons Vrydaglysie: Kan jy nog dié temaliedjies saamsing?

5. Mia Wasikowska

6. Kendall Jenner

Dié skoen dra Kendall oor en oor

7. Chloë Sevigny

8. Marion Cotillard

9. Léa Seydoux

Ons Vrydaglysie: Mooiste broers & susters

10. Diane Kruger

Lees ook

Kendall Jenner steel kollig by Cannes

Dié SA rolprente op pad na Cannes