FOTO: Instagram @sagawards

FOTO: Instagram @sagawards

Op die rooi tapyt

Op die rooi tapyt van die SAG-toekennings

Dit was gisteraand die Screen Actors Guild-toekenninngs en die sterre het behoorlik uitgehaal en gewys op die rooi tapyt – alles in aanloop tot daardie baie belangrike Oscars-aand op 28 Februarie.

Brie Larson (Wenner: Beste Aktrise)

Helen Mirren (Benoem: Beste Aktrise én Beste Ondersteunende Aktrise)

Saoirse Ronan (Benoem: Beste Aktrise)

Alicia Vikander (Wenner: Beste Ondersteunende Aktrise)

Rooney Mara (Benoem: Beste Ondersteunende Aktrise)

Rachel McAdams (Benoem: Beste Ondersteunende Aktrise)

Kate Winslet (Benoem: Beste Ondersteunende Aktrise)

Queen Latifah (Wenner: Beste Aktrise in TV-film / Minireeks)

Nicole Kidman (Benoem: Beste Aktrise in TV-film / Minireeks)

Christina Ricci (Benoem: Beste Aktrise in TV-film / Minireeks)

Susan Sarandon (Benoem: Beste Aktrise in TV-film / Minireeks) en haar dogter, Eva Amurri Martino

Kristen Wiig (Benoem: Beste Aktrise in TV-film / Minireeks)

Viola Davis (Wenner: Beste Aktrise in TV-reeks, Drama)

Claire Danes (Benoem: Beste Aktrise in TV-reeks, Drama)

Julianna Margulies (Benoem: Beste Aktrise in TV-reeks, Drama)

Uzo Aduba (Wenner: Beste Aktrise in TV-reeks, Komedie)

Julia Louis-Dreyfus (Benoem: Beste Aktrise in TV-reeks, Komedie)

Amy Poehler (Benoem: Beste Aktrise in TV-reeks, Komedie)

Leonardo DiCaprio (WENNER: Beste Akteur)

Eddie Redmayne (regs) en sy vrou, Hannah Bagshawe (Benoem: Beste Akteur)

Giuliana Rancic

Sarah Hyland

Naomi Watts

Eva Longoria

Julianne Moore

Julie Bowen

Jacob Tremblay, dié 9-jarige speel in Room teenoor Brie Larson

Kiernan Shipka

Sarah Paulson

Kaley Cuoco