Rooitapyt-glans by die première van die fliek Semi-soet
In die romantiese komedie Semi-soet speel Anel Alexander die rol van werkolis Jaci van Jaarsveld. Sy probeer alles in haar vermoë doen om te keer dat die advertensiemaatskappy waarvoor sy werk oorgeneem word deur ’n genadelose sakeman, ‘The Jackal’, gespeel deur Nico Panagio. Natuurlik moet hul paaie op ’n manier kruis en dis vanselfsprekend dat daar liefde in die lug gaan wees. En ’n gelukkige einde!
Verwante artikels
-
Semi-soet resensie: Uiteindelik! ʼn Afrikaanse komedie wat werk!
SARIE Februarie 2012
Semi-Soet is werklik snaaks, bevat geen schmaltz nie, net hope plaaslike talent. Veral Nico Panagio beïndruk.















Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf













Kommentaar
Hannie de Waal het gesê:
Wil baie graag die fliek sien. Almal het pragtig gelyk met die primiere, net jammer van die hospitaalbandjies om die gewrigte! Sjoe, dis glad nie so "smart" nie, of wat dink julle?
21ste Feb. 2012, 12:12Karin het gesê:
Stem saam met Angela - regtig baie oulik! 'n Romantiese komedie en dit nogals in Afrikaans. Nie vulgêr of banaal of commin nie. Well done!
20ste Feb. 2012, 09:19Angela het gesê:
Wat 'n fantastiese fliek. Net in 'n ander klas. Fantastiese toneelspel deur al die akteurs. 'n regte oulike, feel good' fliek. Well done EVERYBODY! Proud of you guys.
3de Feb. 2012, 19:40Mariska het gesê:
Wat 'n pragtige rok!! Anel is beeldskoon!!
3de Feb. 2012, 18:11