Op die rooi tapyt

  • Jennifer Aniston en Gerard Butler op die rooi tapyt

    Jennifer Aniston en Gerard Butler op die rooi tapyt

    SARIE Maart 2010

    Hier is foto's van die 'paartjie'by die onlangse New Yorkse premiere van hul fliek, The Bounty Hunter. Kyk ook uit vir 'n eksklusiewe onderhoud met Gerard Butler hier op sarie.com.

  • Invictus-premiere: SARIE was daar!

    Invictus-premiere: SARIE was daar!

    SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1

    SARIE was by die premiere van Invictus saam met Morgan Freeman wat Madiba speel en 'n hele rits rugby-celebs. Henriëtte Loubser vertel hoe dit was

  • Die elektriese klanke van Sterling EQ

    Die elektriese klanke van Sterling EQ

    SARIE - Desember 2009

    Sterling EQ, die babes met hul klassieke crossover-musiek, het die gehoor gaande gehad by die bekendstelling van hul nuwe aksiebelaaide musiekvideo, Nova - The Video. SARIE was daar.

  • Mej. Wêreld-voorskou - SARIE was daar!

    Mej. Wêreld-voorskou - SARIE was daar!

    SARIE - Desember 2009

    Die Miss World Preview Celebration by Sol se One & Only Hotel in die Kaapse Waterfront was beslis 'n okkasie waar die sjampanje, Martini's en Cosmo's gevloei het. SARIE was daar om met 'n paar van die skoonhede te gesels.

  • Penelope se denims

    Penelope se denims

    SARIE - Februarie 2009

    As jy na die bekendstelling van Penelope Cruz se nuwe fliek, Vicky Christina Barcelona, genooi word, gaan jy sekerlik die kans gebruik om 'n bietjie op te dress. Nie Penelope Cruz nie...

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7

Web Development by FormFunction