Op die rooi tapyt

ROOITAPYT-FOTO’S: Pad na jou hart-première se mooiste rokke

Dit was gisteraand die première van die Afrikaanse romantiese avontuurfliek Pad na jou hart in Fourways, Johannesburg. En dié bekendes het omtrent uitgehang met hulle formele aanddrag.

Alle foto’s deur Phyllis Green

Die mooiste rokke

IMG_2149

Donnalee Roberts het een van Angelique Gerber se rokke gedra. Sy en Ivan Botha speel die hoofrolle in Pad na jou hart

IMG_2112

Lourene Liebenberg (links) wat die geleentheid gewen het om saam met Angelique Gerber (middel) die geleentheid by te woon in een van Angelique se rokke. Angelique het ook eie ontwerp gedra.

IMG_2161

Anel Alexander saam met haar man, James. Sy is in die kol met die uitknip-detail en deursigtige materiaal.

IMG_2155

7de Laan se Corné Crous (Kim Conradie) en Hildegardt Whites (Bonita Meintjies)

IMG_2145

Die altyd-beeldskone Bertha le Roux saam met SARIE se Fanie Cronjé

IMG_2124

7de Laan se Simoné Nortmann (Nadia Croukamp) en Bouwer Bosch

Al die bekendes

Blaai deur ons galery om al die bekendes op dié glansgeleentheid te sien.

Amalia Uys en Stefan Ludik

Leandie du Randt

Karlien van Jaarsveld en Angelique Gerber

Karlien van Jaarsveld

Angelique Gerber en DeVille Vannik

Annatjie en Bobby van Jaarsveld

Charné Marwick en Willem Botha

Die sanggroep ADAM - Reynardt, die voormalige ADAM-lid Joe, Hugo en die nuwe lid, Kyle

Die regisseur van Pad na jou hart Jaco Smit

Werner Coetser (Bernard in 7de Laan) saam met Caitlin Rabe

Jacques Blignaut (Vince in 7de Laan)

Jak de Priester

Heino Schmitt (Altus in 7de Laan) en sy vrou BeauAnn saam met Melanie Du Bois (Felicity in 7de Laan) en manlief Reggie Botha

Andrea Streso (Danelle in 7de Laan) en haar metgesel.

Tim Theron en Cobus van den Bergh (van Klein Karoo) by 7de Laan se Simoné Nortmann

 

Alle foto’s: Phyllis Green

 

  • Jani Breyton

    WOW…..Willem Botha en Charne lyk altyd so mooi. Stunning! Dink hy is defnitief een van SA se best dressed mans. Beautiful.

  • Melanie Prinsloo

    Pragtige rok Corne Crous. Een van Nika Couture se skepsels. Pragtig.