FOTO:

FOTO:

Op die rooi tapyt

Sandra Bullock se Minion-skoene

Sandra het Saterdag die kollig gesteel toe sy by die première van Minions in ’n elegante swart uitklok-rok en donkerbril op die geel tapyt verskyn het. Maar haar skoene het die grootste opskudding veroorsaak!

Our Scarlet Overkill has arrived! Sandra Bullock looks lovely in #BelloYellow style at the #MinionsPremiere pic.twitter.com/HWnPrwPGVJ

Sy het geel hoëhakskoene, geïnspireer deur die sterre van die film, die Minions, gedra. Wit-en-swart oë pryk voor en agter op dié skoene.

Sandra Bullock is die stem van die vroulike skurk, Scarlett Overkill. Minions begin op 10 Julie 2015 in Suid-Afrikaanse teaters draai.

Koop dié soortgelyke rok by Spree:

Screen Shot 2015-06-29 at 12.08.36 PM

Hou jy van Sandra Bullock se skoene?

  • Ja
  • Nee

Lees ook