screencapture-www-celebslike-me-match-1456672291017
Op die rooi tapyt

Soos watter Oscar-benoemde lyk jy?

Jy kan nogal baie tyd op dié webtuiste bestee!

Laai ’n foto van jouself op en die webtuiste celebslike.me skop vir jou ’n foto uit van die Oscar-benoemde waarna jy lyk. Ons stem nie met al sy vergelykings saam nie, maar wie wil nou nie hoor sy lyk soos Angelina Jolie nie?

Hier is ’n paar van die generiese foto’s wat jy ook kan gebruik:

 

screencapture-www-celebslike-me-match-1456672291017 screencapture-www-celebslike-me-match-1456672410829

Probeer dit self - klik hier!

Bron: KIIS

 Lees nou