Anna Kournikova
Bekendes

Raai wie is ná 15 jaar steeds saam!

Hoewel die paartjie uit die kollig probeer bly, trek die voormalige Russiese tennisspeler Anna Kournikova en die Latynse sangsensasie Enrique Iglesias steeds media-aandag wanneer hulle wél saam verskyn.

Anna is taamlik aktief op sosiale media, maar sy deel byna niks oor haar verhouding met die sanger nie. Die tennisspeler het onlangs dié foto van haar, Enrique en haar jonger broer, Allan Kournikova, gedeel ter viering van haar 35ste verjaardag.

Die paartjie het op die stel van Enrique se musiekvideo “Escape” ontmoet en is al sedert 2001 ’n paartjie. Kyk die oulike video’s wat Anna op haar sosiale media gedeel het van waar sy sing en dans op maat van Enrique se liedjie “Duele El Corazon”:

 

A video posted by Anna Kournikova (@annakournikova) on

Lees nou

Twee is beter as een: Gebruik dié produkte saam

Céline Dion laat 17-jarige van Afrika viral gaan

Refentse se ‘kinderkos’