FOTO Instagram / @karlienvanjaarsveld

Bekendes

Sibbedag: Mooiste broers & susters

As jy dit het, dan het jy dit. Goeie gene is so opvallend soos ’n Vrydag op ’n kalender. Vandag is Wêreld-Sibbedag. Gaan deur ons lysie van die mooiste broers en susters en kyk of jy saamstem. Wie sou jy byvoeg?

In geen spesifieke volgorde nie …

1. Sangers Bobby en Karlien van Jaarsveld

FOTO: Instagram (@karlienvanjaarsveld)

FOTO: Instagram (@karlienvanjaarsveld)

2. Model Mias van der Westhuyzen en sy broer, Reini van der Westhuyzen

FOTO: Instagram (@reini_vd_west)

FOTO: Instagram (@reini_vd_west)

3. Sanger Beyoncé & Solange Knowles

4. Model Katryn Kruger en haar broer, Albert Kruger

FOTO: Instagram (@thealbertkruger_)

FOTO: Instagram (@thealbertkruger_)

5. Rugbyspeler Jean en sy broer, André-Louis de Villiers

FOTO: Minette de Villiers

FOTO: Minette de Villiers

FOTO: Instagram (@andretheyogi)

FOTO: Instagram (@andretheyogi)

6. Die aktrises Dakota en Elle Fanning

DAKOTA-ELLE-FANNING-W-COVER

8. Die aktrise Lupita Nyong’o en haar broer, Peter

9. Die tweeling en kunstenaars Marco en Marcel Spaumer

FOTO: Instagram (@marcospaumer)

FOTO: Instagram (@marcospaumer)

10. Rugbyspelers Jesse en Dan Kriel

FOTO: Instagram (@jessekriel15)

FOTO: Instagram (@jessekriel15)

11. Akteurs Chris en Liam Hemsworth

12. Kunstenaars Emo en Loukmaan Adams

FOTO: Willem Lourens

FOTO: Willem Lourens

13. Modelle Gigi en Bella Hadid

14. Nataniël en sy broer, Erik le Roux, en suster, Madri Le Roux-Moriz

FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Johan Wilke

FOTO: Johan Wilke

15. Chad Le Clos en sy broer, Jordan

FOTO: Instagram (@chadleclos92)

FOTO: Instagram (@chadleclos92)

16. Die modelle Cara (middel), Poppy (regs) en hul suster, Chloe Delevingne

17. Aktrises Rooney en Kate Mara

18. MasterChef se Seline en Leandri van der Wat

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

19. Akteurs James en Dave Franco

20. Akteurs Jake en Maggie Gyllenhaal

Lees ook:

  • Erika Moolman

    Ek sou die volgende twee boeties ook op hierdie lys wil sien, Jannie en Bischmark Du Plessis!