gordon_portrait_2_
Bekendes

Sjef Gordon Ramsay se vrou het ’n miskraam op 5 maande

Net ’n maand nadat die TV-sjef Gordon Ramsay bekend gemaak het hy gaan weer pa word, het sy vrou, Tana, ’n miskraam gehad. Sy 41-jarige vrou was reeds vyf maande swanger toe die babaseun sterf. 

Gordon het die hartseer nuus op sy sosiale media gedeel. Hy bedank almal vir hul ondersteuning en bystand gedurende hierdie moeilike tyd vir die Ramsay-gesin.

In ’n onderhoud op The Late Late Show met James Corden het die 49-jarige sjef aangekondig dat sy vrou, Tana, hul vyfde kind verwag. Die paartjie is al 20 jaar getroud en het reeds vier kinders, Megan (18), ’n tweeling, Jack en Holly (16), en Tilly (14).

A photo posted by Gordon Ramsay (@gordongram) on


Lees nou

Bekende aktrise het endometriose

Ryan Gosling: ‘Ek is soms 47% vrou!’

SA restaurant wéér een van wêreld se 50 bestes!