30112012_jud_650x0
Bekendes

Só lyk Jude Law se dogter

Die appel val nie ver van die boom af nie. Die Britse akteur Jude Law se 15-jarige dogter, Iris, het onlangs in Teen Vogue verskyn. En ons kan nie glo hoe baie sy na haar pa lyk nie.

Iris is een van drie kinders uit Jude se huwelik met die aktrise Sadie Frost. Die paartjie is in 1997 getroud en in 2003 geskei.

Kyk net hoe lyk Jude se dogter:

1280_iris_law_teen_vogue2

Iris se ouer broer, Rafferty, het ook al in Teen Vogue verskyn. En die trekke na Jude is beslis sigbaar.

rafferty-law-main

Die supermodel Cindy Crawford se dogter, Kaia Gerber, volg in haar voetspore. Sy het onlangs haar eerste solo-voorblad vir Pop Magazine gedoen. Sy lyk nes ’n jong Cindy.

first solo cover whaaaaaat ?!

A photo posted by Kaia Gerber (@kaiagerber) on

c4dfd069a8f1eef2bf174961a1b43789

 

Lees nou

Ashley Judd gaan ’n PhD aanpak

Ja, rooikoppe lyk jonger – dis bewys!

Boland se ‘postergirl': Waterblommetjies