Sorina Erasmus Flooze lees nou
Bekendes

Sorina se dogtertjie kry ’n naam

Eers was daar Braambossie . . . Nou maak die Afrikaanse sangeres Sorina ‘Flooze’ Erasmus en haar man, Braam Riekert, hulself gereed vir hul dogtertjie, Miana. Sorina het dié naam op haar Facebook-blad bekend gemaak.

“Sy kry my ma se doopname, Mariana Elizabeth, en haar noemnaam sal Miana wees,” het Sorina geskryf.

Sy het ’n swart-en-wit fotosessie van hul gesin ook gedeel. Die foto’s is deur Denielle geneem.

FOTO: Denielle

FOTO: Denielle

FOTO: Denielle

FOTO: Denielle

FOTO: Denielle

FOTO: Denielle