suzelle diy
Bekendes

Suzelle DIY kom TV toe

Ons gunsteling-selfdoenghoeroe, Suzelle, kry nou haar eie TV-program!

Nes haar gewilde YouTube-reeks sal dié nuwe reeks selfdoen-wenke wys, berig Channel24 Die reeks gaan weekliks op Comedy Central (DSTV kanaal 122) uitgesaai word en begin amptelik op Maandag, 2 Mei.

FOTO: Facebook/ Suzelle DYI

FOTO: Facebook/ Suzelle DYI

Ons kan nie wag om Suzelle en Marianne in aksie te sien nie!

Kyk haar nuutste selfdoen-video hier:

Lees nou