FOTO Instagram  @andymurray

FOTO Instagram @andymurray

Bekendes

Tennisster Andy Murray word pa!

Die 2013 Wimbledon-kampioen, Andy Murray en sy vrou, Kim Sears, het hul pienkvoet verwelkom. En dis ’n dogtertjie!

Die Britse tennisvereniging het die goeie nuus op sosiale media gedeel.

Hul dogtertjie is Sondag gebore. Dis nog onbekend wat haar naam is.

Andy en Kim is al sedert 2005 ’n paartjie. En het verlede jaar in sy Britse-tuisdorp, Dunblane, getrou.

En dis nie net Andy se tennisvernuf wat altyd die kollig steel nie, maar ook Kim se hare – lees meer oor haar kapsel HIER.

Baie geluk, Kim en Andy!

Lees nou

Aktrise Emily Blunt weer swanger

15 swanger ‘celebs’ beteken 15 boepies!

Anne Hathaway is swanger!